Category: afrikaans
-
partykeer dink ek, mens moenie die dag begin voor jy nie eers rustig oor ‘n koppie tee met jouself gesels het oor al die dinge wat gister, en miskien ook lank terug gebeur het, en al die ander dinge wat miskien in die nag se drome met jou gebeur het. en dan as jou oë…