woordsnoer

Ek kerf by Woordsnoer vir al my Afrikaanse woorde en stories ‘n klein hoekie uit.

Wees maar geduldig en skep grasie met groot lepels uit, want my Afrikaanse mond is maar skaam en sy praat nie vreeslik baie hier in die Noordelike Halfrond, maar sy is baie gewillig en baie vriendelik, en tog so lief vir die sagte vorms van Afrikaanse woorde.

Ek deel al my Engelse gedigte en stories by my ander Facebook blad, Liezel Graham.

Jy kan ook meer lees by my Afrikaanse Facebook blad, Woordsnoer.

liezel